Wil u graag in die huwelik tree, en u het iemand nodig om dit te voltrek
Ek voltrek Slegs Heteroseksuele (Man & Vrou) Huwelik verbintenisse van alle Christelike Denominasies, Interkerklike Christelike groepe, asook paartjies wat aan geen spesifieke kerkgenootskap behoort nie.
Ek is 'n geregistreerde huweliksbevestiger in Pretoria. Ek kan u huwelik voltrek en ook by binnelandsesake registreer. Besoek die "inligting benodig" seksie om te sien wat ek benodig om u in die huwelik te bevestig.
As u al die besonderhede het, moet u my kontak sodat ons reëlings kan begin tref. Koste hang af van waar en hoe ver die plek is van die seremonie.
Teken asseblief ons gaste boek voor dat u ons webblad verlaat
Baie dankie vir u besoek.
Past.Anton Van Der Riet
|